Description
Bestandele: (in volgorde van hoeveelheid)
- Suiker, koekmeel (koring), kakao poeier, sjokolade stukkies, sout, bakpoeier. (Neute-weergawe bevat ook pekanneute)
Allergene:
- Bevat koring (gluten) en neute. Word vervaardig in ’n kombuis waar grondbone, eiers en melk ook hanteer word.
Wat jy moet byvoeg:
- 150 g gesmelte botter (of 140 ml olie)
- 3 groot eiers
- 1½ teelepel vanielje-essens (aanbeveel)
Maklike bakinstruksies:
- Voorverhit die oond tot 180 °C.
- Smeer ’n 20 × 20 cm vierkantige bak (of 18 × 25 cm).
- Gooi die hele bottel in ’n mengbak.
- Voeg botter, eiers en vanielje by.
- Meng liggies tot net gekombineer (moenie oormeng nie!).
- Giet in die bak en bak 35 – 40 minute.
Middel moet nog effens sag lyk vir perfekte fudgy brownies! - Laat heeltemal afkoel voordat jy sny.
Voedingsinligting (benaderd per 100 g droë mengsel):
Energie: 1680 kJ | Proteïen: 6 g | Koolhidrate: 82 g (suikers 62 g) | Vet: 6 g | Sout: 0.8 g
(Gemiddelde waardes – finale brood hang af van bier en kaas wat jy gebruik)
Berging: Koel en droog bêre. Gebruik binne 12 maande na vervaardigingsdatum.




Reviews
There are no reviews yet.