Description
Bestandele:
- Suiker, koekmeel, kakaopoeier, ’n knippie sout, bakpoeier, koeksoda, mielieblom en ’n bietjie sjokoladegeursel
Metode:
- Gooi die bottel se droë bestanddele in ’n mengbak, klits dit saam met 6 eiers en 235 ml lou warm water.
- Klits goed vir ongeveer 6 minute tot lig en romerig. Giet in ’n gesmeerde bakpan.
- Bak teen 180°C vir 30–35 minute, of tot ’n toetspen skoon uitkom.






Reviews
There are no reviews yet.