Description
Maak kombuistyd nóg lekkerder met hierdie pragtige 2-kantige kindervoorskoot van STiJL. Die voorskoot is spesiaal ontwerp vir klein bakkers, sjefs en kreatiewe handjies wat daarvan hou om saam in die kombuis te help.
Met ‘n stylvolle denim-kant aan die een kant en ‘n klassieke geruite motief aan die ander kant, kry jou kind twee voorkomste in een voorskoot. Die voorskoot is lig, gemaklik en ideaal vir bak, kook, kunsprojekte en speel.
Beskikbaar in:
💙 Blou
💛 Geel
❤️ Rooi




Reviews
There are no reviews yet.