Description
Mediterreense Olyf- en Tamatie Tafeldoek
Bring die warmte van die Mediterreense leefstyl na jou tafel met hierdie pragtige olyf- en tamatie-ontwerp. Die kleurvolle patroon van ryp tamaties, olywe en groen blare skep ‘n vars, rustieke en uitnodigende atmosfeer – perfek vir gesellige etes en spesiale geleenthede.
Hierdie tafeldoek is vervaardig van hoëgehalte Minimatt-materiaal, bekend vir sy duursaamheid, kreukelweerstand en maklike onderhoud. Dit is die ideale kombinasie van praktiese gebruik en stylvolle ontwerp.
Perfek vir:
- Gesinsmaaltye en kuiergeleenthede
- Plaaskombuise en landelike dekor
- Restaurante en gastehuise
- Someretes en spesiale vieringe
- 15000mmx25000mm






Reviews
There are no reviews yet.