STiJL Musselien Toedraai Kombers – Wit met Fyn Blommetjies

Produkbesonderhede:

  • Afmetings: 1000 mm x 1500 mm
  • Sagte musselienstof
  • Liggewig en gemaklik vir alle seisoene
  • Veelsydig – ideaal vir toedraai, speeltyd, voeding of as ‘n stootwaentjie-kombers
  • Delikate blommetjiepatroon vir ‘n klassieke en rustige voorkoms
  • Sag teen baba se sensitiewe vel

Description

Omvou jou kleinding in sagtheid en geborgenheid met ons pragtige musselien swaddle kombers. Hierdie ligte kombers is gemaak van sagte, hoëgehalte musselienstof wat sag is teen ‘n baba se sensitiewe vel en ideaal is vir alle seisoene.

Met sy delikate blommetjiepatroon en tydlose ontwerp is hierdie swaddle perfek vir inbaker, slaaptyd, stootwaentjie-uitstappies of as ‘n knus kombersie vir daaglikse gebruik.

STiJL – Laat jou erfenis leef.

‘n Tydlose kombersie wat geborgenheid, troos en liefde bring vanaf die heel eerste dae.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.