Ouma Delene se Sjokoladekoek

R118,00

Koek in ‘n bottel

Net soos Ouma dit sou maak.

Bere in ‘n koel droë plek

Category:

Description

Bestandele:

  • Suiker, koekmeel, kakaopoeier, ’n knippie sout, bakpoeier, koeksoda, mielieblom en ’n bietjie sjokoladegeursel

Metode:

  • Gooi die bottel se droë bestanddele in ’n mengbak, klits dit saam met 6 eiers en 235 ml lou warm water.
  • Klits goed vir ongeveer 6 minute tot lig en romerig. Giet in ’n gesmeerde bakpan.
  • Bak teen 180°C vir 30–35 minute, of tot ’n toetspen skoon uitkom.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.