Description
Omvou jou kleinding in sagtheid en geborgenheid met ons pragtige musselien swaddle kombers. Hierdie ligte kombers is gemaak van sagte, hoëgehalte musselienstof wat sag is teen ‘n baba se sensitiewe vel en ideaal is vir alle seisoene.
Met sy delikate blommetjiepatroon en tydlose ontwerp is hierdie swaddle perfek vir inbaker, slaaptyd, stootwaentjie-uitstappies of as ‘n knus kombersie vir daaglikse gebruik.
STiJL – Laat jou erfenis leef.
‘n Tydlose kombersie wat geborgenheid, troos en liefde bring vanaf die heel eerste dae.






Reviews
There are no reviews yet.