Outydse Malvapoeding

Price range: R30,00 through R165,00

Maak jou Sondagmiddagete volmaak met hierdie ware wenner!

Bedien dit warm saam met room, roomys of vla. Jou gaste gaan vir die resep vra — maar jy glimlag net en sê dis ’n familiegeheim.

Hou maar altyd een in die vrieskas, net vir ingeval!

SKU: N/A Categories: ,

Additional information

Weight 700 g

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.