Additional information
| Weight | N/A |
|---|
Price range: R55,00 through R145,00
Laag op laag Lasagne
Lae van sagte pasta, geurige maalvleis, tamatie en romerige kaassous – alles saam gebak tot ’n goue, borrelende bederf.
Net oond toe, en jy het ’n hartlike, tuisgemaakte ete sonder moeite!
| Weight | N/A |
|---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.