Description
Gebruiksidees
Heerlik in slaaie, ontbytgraneof sommer net uit die hand.
Voedingswaardeverklaring (per 100 g)
| Energie: | ± 2900 kJ |
| Proteïen: | ± 9 g |
| Totale vet: | ± 72 g |
| waarvan versadig: | ± 6 g |
| Koolhidrate: | ± 14 g |
| waarvan suikers: | ± 4 g |
| Totale dieetvesel: | ± 10 g |
| Natrium: | ± 0 mg |
Allergiewaarskuwing:
Bevat neute. Kan spore van ander neute of grondbone bevat.
Bêre in ’n koel, droë plek. Vir varsheid, hou in die yskas nadat oopgemaak is.


Reviews
There are no reviews yet.