Kom Eet By My

Ons reeks goed geporsioneerde maaltye word gemaak met vars, hoëgehalte-bestanddele en is perfek vir die hele gesin.

Hoender Lasagne

‘n Smaakvolle pasta gereg met sappige hoender, romerige witsous, lasagne velle en gesmelte kaas – ‘n watertand alternatief vir die klassieke bees lasagne.

Bestel per WhatsApp

Laag op laag Lasagne

Lae van sagte pasta, geurige maalvleis, tamatie en romerige kaassous – alles saam gebak tot ’n goue, borrelende bederf. Net oond toe, en jy het ’n hartlike, tuisgemaakte ete sonder moeite!

Bestel per WhatsApp

Pampoensop

‘n Romerige, geurige sop gemaak van vars pampoen en aromatiese speserye – ’n vertroostende gunsteling vir koue dae.

Bestel per WhatsApp

Kapokaartappels

’n Romerige en sagte bygereg gemaak van fyngedrukte aartappels, botter en ’n tikkie melk – eenvoudig, troostend en altyd gewild.

Bestel per WhatsApp

Pampoentert

Hierdie pampoen is groente wat slim vermom is as poeding! ’n Heerlike soet en geurige bykos vir Saterdag se braai of Sondag se skaapboud – dis trooskos op sy beste.

Bestel per WhatsApp

Hoender ala King

’n Romerige gereg met sagte hoenderrepies, soetrissies en sampioene in ’n fluweelagtige witsous – heerlik bedien op rys, pasta of roosterbrood.

Bestel per WhatsApp

Hoender Herderspastei

’n Hartlike oondgereg met sagte hoender, groente en ’n romerige sous, bedek met goudbruin kapokaartappels – ’n troosryke maaltyd vir die hele gesin.

Bestel per WhatsApp

Beeskerrie

’n Geurige en hartige gereg met sagte beesvleis in ’n ryk, aromatiese kerriesous – vol tradisionele geure en perfek saam met rys of pap.

Bestel per WhatsApp

Heuning en Mosterd Hoender

’n sappige hoendergereg met die perfekte balans van soet en byt, bedek met ‘n ryk heuning-en-mosterdsous wat elke happie vol geur maak.

Bestel per WhatsApp

Kerriehoender

’n Romerige gereg met sagte hoenderrepies, soetrissies en sampioene in ’n fluweelagtige witsous – heerlik bedien op rys, pasta of roosterbrood.

Bestel per WhatsApp

Herderspastei

’n Regte trooskosgunsteling!
Gemaak van sappige beesvleis in ’n geurige sous en bedek met ’n sagte lagie romerige kapokaartappels. Net oond toe, en jy het ’n maaltyd wat proe soos huis-toe-kom!

Bestel per WhatsApp

Outydse Malvapoeding

Maak jou Sondagmiddagete volmaak met hierdie ware wenner!
Bedien dit warm saam met room, roomys of vla. Jou gaste gaan vir die resep vra — maar jy glimlag net en sê dis ’n familiegeheim.
Hou maar altyd een in die vrieskas, net vir ingeval!

Bestel per WhatsApp

Gemmerpot Poeding

’n Warm, klam nagereg met ’n vol gemmer smaak en ’n ryk, stroperige sous – perfek vir koue dae en ’n ware bederf na ete.

Bestel per WhatsApp

Kerriehoender

’n Romerige gereg met sagte hoenderrepies, soetrissies en sampioene in ’n fluweelagtige witsous – heerlik bedien op rys, pasta of roosterbrood.

Bestel per WhatsApp

Herderspastei

’n Regte trooskosgunsteling!
Gemaak van sappige beesvleis in ’n geurige sous en bedek met ’n sagte lagie romerige kapokaartappels. Net oond toe, en jy het ’n maaltyd wat proe soos huis-toe-kom!

Bestel per WhatsApp

Outydse Malvapoeding

Maak jou Sondagmiddagete volmaak met hierdie ware wenner!
Bedien dit warm saam met room, roomys of vla. Jou gaste gaan vir die resep vra — maar jy glimlag net en sê dis ’n familiegeheim.
Hou maar altyd een in die vrieskas, net vir ingeval!

Bestel per WhatsApp

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 09/06/2026 17:19:15 Active Has SSL Cookies disabeled or was accepted